
Koning se wingerd
R365.00
Exclusive BooksProduct Description
9780796320599 - Paperback - F.A. Venter - Moet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia - wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in 'n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek.
NameKoning se wingerd
Barcode9780796320599