
Myne
Exclusive Books9781776358748 - Paperback - C M Christians - Clayton kom steel Lida se hart in �n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie h� nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het vir ewig gesterf het, en �n passie aangevuur wat sy nooit geweet het bestaan nie.As die huidige MotoGP-w�reldkampioen, leef Clayton permanent op die dun rand van adrenalien. Of dit nou �p of �f van die baan is, alles wat hy wil h� is binne sy hande: sukses, gewillige vroue, en al die media-aandag wat �n sportster van droom. Hy het alles, behalwe vir Lida. S� is die uitsondering, want vir die eerste keer val �n vrou nie voor sy voete nie.Hul chemie is onmiskenbaar. Hul aantrekkingskrag is magneties. Maar vir Lida bly Clayton te veel van �n risiko. Al probleem is dat daar iets aan Clayton is waarvan sy nie kan, of w�l, weg stap nie.
