
Dis effens gekompliseerd
Exclusive Books9781776352876 - Paperback - Dina Botha - Wat doen �n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in �n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind.
